Posts

Showing posts from August, 2024

Motivational Story in Afrikaans Translated - Grade 8 level.

Image
  Your Mondeling comes from this article You can find the pronunciation for the article here . You can find the pronunciation and translation of questions here . You can find the translation video here . Sonneblom-strategie help Hoërskool Blackheath se matriekslaagsyfer verbeter Sunflower Strategy Helps Blackheath Highschool to Improve Their Matric Pass Rate The pass rate (matriekslaagsyfer) at Blackheath High improved (verbeter) from 59% in 2021 and 68% in 2022 to a noteworthy (merkwaardige) 88% in 2023. The amount of learners that achieved (behaal) university exemption, also increased (het … toegeneem) from 12% (2021) 17% (2022) to 44%. Antonio Micheals, principal, says this is thanks to teamwork (spanswerk) - everyone, from the caregivers to the ‘aunty’ from the feeding scheme that helped to make food, contributed (bygedra) to the improvement (verbetering). Micheals, previously from Robinvale Highschool in Atlantis, began on the 1st of April 2022 at Blackeath Highschool. In the...

Paljas translation 4

Image
Afrikaans  1) KATRIEN: Hendrik, los die kind. (Hy hoor nie; of wil nie hoor nie: hy sit nog steeds en staar.) ... Hendrik!  HENDRIK: Wat maak ek?  2) KATRIEN: Los hom net. Die hele gesprek vind plaas sonder dat Katrien een keer omkyk. Maar op haar gesig is iets soos pyn of dalk frustrasie. 3)  Voor die agterdeur op die klipharde kaal werfie hang Katrien vadoeke aan die wasgoeddraad. Die passasierstrein kom verby. Sy staan tussen die vadoeke, haar hande op die draad, en kyk hoe die kompartemente verbyflits. 4)  Emma, miskien nog in haar nagklere, staan op die stoep en kyk. 5) Klein Willem sit in sy kamer op die vensterbank en kyk. 'n Mens weet dis sy kamer, want die dak hang vol vliegtuigies en die mure is vol prente van motors en rugbyspelers.  6) Katrien staan steeds buite by die wasgoeddraad en kyk hoe die laaste kompartemente verbygaan. Haar oë volg die kondukteurswa. Sy staan en kyk hoe die trein wegraak. Eers dan, ná nog 'n paar tellings, draai sy ...

Paljas translation 3

Afrikaans 1) KATRIEN: Hendrik, los die kind. (Hy hoor nie; of wil nie hoor nie: hy sit nog steeds en staar.) ... Hendrik!  2) HENDRIK: Wat maak ek?  3) KATRIEN: Los hom net. Die hele gesprek vind plaas sonder dat Katrien een keer omkyk. Maar op haar gesig is iets soos pyn of dalk frustrasie. 4)   Voor die agterdeur op die klipharde kaal werfie hang Katrien vadoeke aan die wasgoeddraad. Die passasierstrein kom verby. Sy staan tussen die vadoeke, haar hande op die draad, en kyk hoe die kompartemente verbyflits.  5) Emma, miskien nog in haar nagklere, staan op die stoep en kyk.  6) Klein Willem sit in sy kamer op die vensterbank en kyk. 'n Mens weet dis sy kamer, want die dak hang vol vliegtuigies en die mure is vol prente van motors en rugbyspelers.  7) Katrien staan steeds buite by die wasgoeddraad en kyk hoe die laaste kompartemente verbygaan. Haar oë volg die kondukteurswa. Sy staan en kyk hoe die trein wegraak. Eers dan, ná nog 'n paar tellings, ...

Paljas Translation 3

Afrikaans: 1.  Kom. Kom ons teken iets. (Hy soek in sy broeksak en haal 'n ander kleur uit. Hy verf Willem se mond.) Kom ons teken die trane weg. Ons vee die ou Willem uit en ons teken 'n nuwe Willem.  2. Hierdie hele toneel is deel van die volgende montage.  3. Montage van die tekenproses . Afgewissel met Hendrik-hulle se soektog na die kind. Willem, al hoe meer ingenome ☺ , verander van 'n bedrukte  😓  knaap na 'n nar 🤡 wat vir sy eie gesig in 'n ou stuk spieël🪞 staan en lag. Terwyl Katrien langs die pad loop en roep 📢 ; Emma in die veld soek; Hendrik op verskillende plekke met die motor stilhou en uitklim en  roep 📢  – en uiteindelik weer onder die enjinkap lê met net sy voete wat uitsteek. Dis sononder.  4. Willem en die  nar 🤡  sit in die skuur langs mekaar. Dis donker buite. Naby die muur hang 'n lantern. In die middel van die vloer brand 'n klein vuurtjie tussen klippe. 'n Mens sien die twee figure net vaagweg....
Image
  Afrikaans:  1) HENDRIK (baie in sy skik, tot Willem): Waar leer jy die goed? Leer jy dit by die skool of wat? (Willem skud sy kop.) Hier, Nollie. (Hy gee Nollie se dop aan.) Vat so. Ons drink op hierdie klein toornaar! (En weer tot Willem.) Doen dit weer, ek sien.  2) KATRIEN: Maar stadig hierdie keer. Ons wil sien hoe doen jy dit.  3) (Willem haal 'n muntstuk uit sy sak, sit dit op sy sakdoek en bind dit toe. Almal kyk. Ook Emma, wat intussen met 'n skinkbord koffie uitgekom het.) Stadig nou. Ons wil mooi sien.  4) Willem swaai die sakdoek 'n paar keer in die rondte. Dan knoop hy dit oop. Die muntstuk is weg. Almal bars uit van die lag en maak 'n bohaai.  5) HENDRIK: Hierdie kind, ek sê jou, sy kop is nie plat nie. Hy gaan nog president word.  6) EMMA: Hy moet eers weer leer praat. Koffie, iemand?  7) KATRIEN: Emma, los dit.  8) HENDRIK (tot Emma): Praat sal hy nog praat. Wag maar. Pleks jy liewerster leer vry. Vra vir Nollie. Hy sal jou...

Paljas extract translation 1

Image
[Extract from this exam paper.] For a PRINTABLE VERSION of this translation, click HERE . Die landskap is die Karoo. The landscape is the Karoo. ʼn Uitgestrekte , eenselwige , eensame omgewing met gannabos, skaap en koringlande.   A vast, i solated , lonely environment with gannabush, sheep and wheat fields. En dansende lugspieëlings. And dancing mirages. Deur die middel van hierdie landskap loop ʼn grondpad en ʼn spoor lyn , en langs die spoo rlyn is ʼn spoor weghalte . Through the middle of this landscape runs a dirt road and a rail way line , and next to the rail way line is a rail way stop . Dis skaars ʼn halte .  It's hardly a stop.  (or….. It's scarcely a stop.) Dis ʼn perron , ʼn sinkwagkamer en -kantoor , ʼn watertoring , ʼ n paar bloekom- en peperbome , ʼn paar vervalle skure , ʼ n laaiplek vir diere , ʼn windpomp en ʼn spoor weghuis met ʼ n wye voorstoep.   It's a platform , a train waiting room and office , a water tower, a few eucalyptus ...