Krisis deur Elisabeth Eybers (Crisis by Elisabeth Eybers)
Krisis
deur Elisabeth Eybers
‘Krisis’ (Crisis) - by Elisabeth Eybers
1. Dis hier wat ons twee skei – jy, Hart, en ek,
2. albei tot afskeid so onvoorbereid.
3. Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t
4. maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek
5. die pad langs klowe, afgrond en moeras.
6. Voortvarend en ʼn lafaard soos altyd
7. en nooit in staat tot enige besluit
8. en siek daarby, is jy nou net ʼn las.
9. Jy was die gas en gasheer by die fees,
10. die seremoniemeester en die nar:
11. jou dwase raad kan net die Hoof verwar
12. waar elke tree die laaste tree mag wees.
13. Kyk, dit word laat, die kermis is verby,
14. kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei.
This is for educational purposes only. I hereby declare that I do not own the rights to this poem. All rights belong to the owner. No Copyright Infringement Intended.
SEE THE GOVERNMENT STUDY GUIDE HERE
Translantion
Tipografie of bou Typography or building
Hoe weet jy dat hierdie gedig ‘n sonnet is? How do you know that poem this is a sonnet?
Want die gedig bestaan uit 14 versreels. Because the poem consists of 14 lines. (“vers” + “reels”) = (verse + lines)
Watter soort sonnet is dit en hoe weet jy dit? What sort of sonnet is it, and how do you know this?
As jy na die uiterlike bou van die gedig verwys If you refer to the external construction of the poem
Want dit het ‘n oktaf en ‘n sestet Because it has an octave** and a **sestet
**(octave = 8 lines ; sestet = 6 lines)
See this link for a aid for this proem by the education dept.
Opsomming Summary
• Krisis (titel) dui op die stryd tussen die “Hart” wat verwys na die spreker se emosies en die “Hoof” wat verwys na die spreker se verstand/rede.
• Crisis (title) indicates the struggle between the "Heart" which refers to the speaker's emotions and the "Head" which refers to the speaker's mind/reason.
• ʼn Sinnebeeld in die gedig is ʼn metafoor wat deur die hele gedig volgehou word, naamlik die hart wat met emosie vergelyk word en die hoof wat met die verstand vergelyk word.
Hierdie sinnebeeld dui op die innerlike stryd/krisis van die spreker
• An image in the poem is a metaphor that is sustained throughout the poem, namely the heart which is compared to emotion and the head compared to the mind.
This image indicates the inner struggle/crisis of the speaker
3. Boodskap en tema Message and Theme
Die tema is die dieper boodskap van die gedig. Die tema verwys na die innerlike krisis wat die spreker tussen die hart en die verstand (rede/hoof) beleef.
The theme is the deeper message of the poem. The theme refers to the inner crisis that the speaker experiences between the heart and the mind (reason/head).
verstand’ OF hart
mind OR heart
Die boodskap is ten nouste met die tema verweef. Dit is die universele waarheid dat ʼn mens besluite moet neem met jou verstand of jou hart.
The message is closely intertwined with the theme. It is the universal truth that one must make decisions with one's mind or one's heart.
1. Dis hier wat ons twee skei – jy, Hart, en ek,
2. albei tot afskeid so onvoorbereid.
3. Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t
4. maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek
5. die pad langs klowe, afgrond en moeras.
6. Voortvarend en ʼn lafaard soos altyd
7. en nooit in staat tot enige besluit
8. en siek daarby, is jy nou net ʼn las.
9. Jy was die gas en gasheer by die fees,
10. die seremoniemeester en die nar:
11. jou dwase raad kan net die Hoof verwar
12. waar elke tree die laaste tree mag wees.
13. Kyk, dit word laat, die kermis is verby,
14. kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei
SLIDE SHOW
Comments
Post a Comment