Krisis deur Elisabeth Eybers ‘Krisis’ (Crisis) - by Elisabeth Eybers 1. Dis hier wat ons twee skei – jy, Hart, en ek, 2. albei tot afskeid so onvoorbereid. 3. Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t 4. maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek 5. die pad langs klowe, afgrond en moeras. 6. Voortvarend en ʼn lafaard soos altyd 7. en nooit in staat tot enige besluit 8. en siek daarby, is jy nou net ʼn las. 9. Jy was die gas en gasheer by die fees, 10. die seremoniemeester en die nar: 11. jou dwase raad kan net die Hoof verwar 12. waar elke tree die laaste tree mag wees. 13. Kyk, dit word laat, die kermis is verby, 14. kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei . This is for educational purposes only. I hereby declare that I do not own the rights to this poem. All rights belong to the owner. No Copyright Infringement Intended. SEE THE GOVERNMENT STUDY GUIDE HERE Translantion Afri Eng Dis hier waar ons twee ske i - jy, Hart en ek It’s here that where we two separate , Heart ,...
Not sure what to revise for Afrikaans? Well, here are my study note for my own students! (Grade 8 - 12) Use them, share them, print them😊. They are all yours absolutely free (if you want) or you can pay what you can here. Some stuff to revise: (This info is continuously being updated - the latest version will be here ) Taal (Language) Woordsoorte (Parts of speech) click here (5 min) Selflstandige naamwoorde (nouns): Meervoude (plurals) click here (10 - 20 min) Verkleinwoorde (diminutives) click here Also see vocab lists below Saamestelings (compound words) click here (10 -20 min) Byvoeglike Naamwoorde click here (15 -30 min) Intensiewe vorm click here (20 -30) Trappe van vergelyking click here (20 -30 min) Tye (tenses) click here and here (30 min) Voorsetsels (Prepositions) click here (5 - 10 min) Sinonieme click here (15 min) Die Infinitief click here Vocab lists Geslag (gender) click here (END OF STUDY NOTES FOR NOW. My latest notes here ) )
Afrikaans: 1) HENDRIK (baie in sy skik, tot Willem): Waar leer jy die goed? Leer jy dit by die skool of wat? (Willem skud sy kop.) Hier, Nollie. (Hy gee Nollie se dop aan.) Vat so. Ons drink op hierdie klein toornaar! (En weer tot Willem.) Doen dit weer, ek sien. 2) KATRIEN: Maar stadig hierdie keer. Ons wil sien hoe doen jy dit. 3) (Willem haal 'n muntstuk uit sy sak, sit dit op sy sakdoek en bind dit toe. Almal kyk. Ook Emma, wat intussen met 'n skinkbord koffie uitgekom het.) Stadig nou. Ons wil mooi sien. 4) Willem swaai die sakdoek 'n paar keer in die rondte. Dan knoop hy dit oop. Die muntstuk is weg. Almal bars uit van die lag en maak 'n bohaai. 5) HENDRIK: Hierdie kind, ek sê jou, sy kop is nie plat nie. Hy gaan nog president word. 6) EMMA: Hy moet eers weer leer praat. Koffie, iemand? 7) KATRIEN: Emma, los dit. 8) HENDRIK (tot Emma): Praat sal hy nog praat. Wag maar. Pleks jy liewerster leer vry. Vra vir Nollie. Hy sal jou...
Comments
Post a Comment