Krisis deur Elisabeth Eybers (Crisis by Elisabeth Eybers)
Krisis deur Elisabeth Eybers ‘Krisis’ (Crisis) - by Elisabeth Eybers 1. Dis hier wat ons twee skei – jy, Hart, en ek, 2. albei tot afskeid so onvoorbereid. 3. Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t 4. maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek 5. die pad langs klowe, afgrond en moeras. 6. Voortvarend en ʼn lafaard soos altyd 7. en nooit in staat tot enige besluit 8. en siek daarby, is jy nou net ʼn las. 9. Jy was die gas en gasheer by die fees, 10. die seremoniemeester en die nar: 11. jou dwase raad kan net die Hoof verwar 12. waar elke tree die laaste tree mag wees. 13. Kyk, dit word laat, die kermis is verby, 14. kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei . This is for educational purposes only. I hereby declare that I do not own the rights to this poem. All rights belong to the owner. No Copyright Infringement Intended. SEE THE GOVERNMENT STUDY GUIDE HERE Translantion Afri Eng Dis hier waar ons twee ske i - jy, Hart en ek It’s here that where we two separate , Heart ,...
Comments
Post a Comment